Die Woord vir Woensdag 17 September 2025

God het gekyk na alles wat Hy gemaak het, en dit was baie goed.

Genesis 1:31

Toe sĂȘ Hy wat op die troon sit: "Kyk, Ek maak alles nuut."

Openbaring 21:5