Die Woord vir Dinsdag 26 Augustus 2025
Dawid sing sy loflied:
Ek kies as my amptenare diƩ in die land wat op God vertrou; die man wat opreg lewe, hy kan in my diens wees.
Psalm 101:6
Hy is die getroue God, sonder onreg, Hy is regverdig en betroubaar.
Deuteronomium 32:4
Bybeltekste Bybel in Afrikaans (C) Aanhalings uit die Bybel in Afrikaans (1983-vertaling) met verlof van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. https://www.bybelgenootskap.co.za/