Die Woord vir Dinsdag 16 April 2024

Hy het die dors geles van dié wat versmag het, Hy het die goeie in oorvloed gegee aan dié wat honger gely het.

Psalm 107:9

Jesus sê vir sy dissipels: "Hulle hoef nie weg te gaan nie. Gee julle vir hulle iets om te eet."

Matteus 14:16